Thread Killer Mk X

Status
Not open for further replies.
Haaaaaaaaaaaai Wenzie

Hoe gaan dit? FAC1601 issie so moeilik nie!

hallo hallo, gaan maar kakerig....hulle het ons uiteindelik oorgeskuif op die nuwe company se domain maar nou kry hulle nie my ou pst outlook folder met al my ander e-mails op nie. die IT ou by die nuwe company is mos a smart ass en het ons ou IT ou gese hy het nie sy hulp nodig nie hy weet hoe om pc's van 1 domain na a ander te skuif...

oh en wag vir die toets... ek het ook eenkeer gedink dis maklik toe is dit nie....

FAC1601 is MOER MOEILIK. Niks in die handboek maak sin nie. En ek is nie mal nie, ek het 'n onderskeiding in sy prerequisite/precursor vak gekry. Never again.

En ja, wag vir die toets. Dis mal. Ek moes hom twee keer skryf.
 
LOL wel so ver werk ek vraestelle uit en sukkel nie te veel nie daar is net paar goed wat ek nog mee vashak ma die partnerships en corporations en liquidation en cashflow is easy so ver
Getting progress, getting everyone back up and running while waiting for replacement drives for servers.
Yay glad to hear!
 
FAC1601 is MOER MOEILIK. Niks in die handboek maak sin nie. En ek is nie mal nie, ek het 'n onderskeiding in sy prerequisite/precursor vak gekry. Never again.

En ja, wag vir die toets. Dis mal. Ek moes hom twee keer skryf.

Ma hoe? Want ek werk die ou vraestelle uit - al wat my nog laat sukkel is financial statements analysis and interpretation en time value management
 
Die vraestelle, handboek en assigments het omtrent niks met mekaar te doen nie. Ek was so confused gewees toe hulle die vraestel voor my neer sit. Ek kon alles in die handboek en assignments 100% doen. Toe kom die toets en niks lyk bekend nie.
 
Dis why ek net die vraestelle uit werk

Was dit alles oor Partnerships Statement of changes in equity, liquidation, Cashflows, Branches
 
My assignment must be difficult to read.

i never waited this long for a response on an assignment... :D

*still very nervous and anxious for results*
 
Dis why ek net die vraestelle uit werk

Was dit alles oor Partnerships Statement of changes in equity, liquidation, Cashflows, Branches
Ja. Partnerships was een van my downfalls gewees in die toets. Alles was fine voor die toets, maar terwyl ek die vraestel vrae gelees het was daar niks wat in my brein gebeur het.
 
Ons praat nie meer daaroor nie

Ma Avenged, ek doen nou die ou vraestelle - besig met 2012 sin, dis nie so moeilik nie.
het jy die antwoorde vir die ou vraestelle? sodat jy jou antwoorde kan check? sorry wyvz ons maak dit nou baie negatief vir jou maar sonder die antwoorde vir die ou vraestelle kan jy nie seker wees jys op die regte pad nie. ek het ook net vraestelle naderhand begin doen en was nogsteeds surprised as ek die dag by doe eksamen die vraestel kry...
 
Is jy 'n accounting wizard?

Glad nie, dis net nie so moeilik nie jy moet net mooi lees en nie jaag nie.

- - - - - - - - - - Double Post Merged - - - - - - - - - -

het jy die antwoorde vir die ou vraestelle? sodat jy jou antwoorde kan check? sorry wyvz ons maak dit nou baie negatief vir jou maar sonder die antwoorde vir die ou vraestelle kan jy nie seker wees jys op die regte pad nie. ek het ook net vraestelle naderhand begin doen en was nogsteeds surprised as ek die dag by doe eksamen die vraestel kry...

Jip ek het, studynoteswiki het baie van die ou vraestelle se memo's gehad, die official unisa goed en ons tutor het ons die nuwe goed gegee. Ek average op die oomblik so 70% en dis sonder om alles kla te maak, ek doen dit met n timer.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top