Jaco Smit
New member
Ek weet net ek het iemand gister lelik omgekrap met hisse se ore. . . . .
Hahaha, gebruik dit gereeld vir die kinders.
Links of regs van die treinspoor?
Groot geword in Souterstraat, Pta Wes, net verby die duikweg. Toe na Erasmia toe, daar agter Zwartkops renbaan.