FarligOpptreden
New member
Klink nice. Die dam was net 'n gelukskoot - vet kans gevat. lol
Die reën was "nice" ja. Het dit baie geniet. Spaar my tuin natmaak vir die volgende 2 dae... Dit het GOED geval.
Klink nice. Die dam was net 'n gelukskoot - vet kans gevat. lol
Die reën was "nice" ja. Het dit baie geniet. Spaar my tuin natmaak vir die volgende 2 dae... Dit het GOED geval.
So het hierdie in 'n kom-ons-bespreek-Pretoria gesprek ontaard? Lekker snorstad manne!
Ek weet net ek het iemand gister lelik omgekrap met hisse se ore. . . . .
It's actually "hisse met lang ore". If someone is curious about something, you can dismiss their curiosity by stating that, whatever they are curious about, is "hisse met lang ore"."Met hisse se ore"?? Someone has got to explain that one to me please.
It's actually "hisse met lang ore". If someone is curious about something, you can dismiss their curiosity by stating that, whatever they are curious about, is "hisse met lang ore".
Jy bly in klein Pretoria, waarvan praat jy?![]()
Centurion...Waar, Welkom of Kemptonpark?
It's actually "hisse met lang ore". If someone is curious about something, you can dismiss their curiosity by stating that, whatever they are curious about, is "hisse met lang ore".
Centurion...
^^What she said.
Dink jy regtig ek's 'n girl deur my Hunger Games inskrywing?![]()
Sorry man! Dis waar ek die afleiding gemaak het ja.
Die laaste Mossie wat ek ontmoet het was 250kg, glad nie mooi nie nee![]()
Love the direct translation of that phrase.Ja nee kyk jong!