Wenzdayz Thread Killer Mk III Aug 11, 2009 #201 Jip die dat al die engelse mense deesdae afrikaanse vanne het en die afrikaanse mense engelse vanne....
Jip die dat al die engelse mense deesdae afrikaanse vanne het en die afrikaanse mense engelse vanne....
Gradius New member Aug 12, 2009 #206 En ek kyk op na die berge.......... warrievok!!! Dis gesteel! :'(
Cyrus New member Aug 15, 2009 #207 Jipie, Afrikaans is vir die wen!!! rofl @ hierdie forum thread/tema
McGuywer New member Aug 20, 2009 #210 Lyk my dit gaan nie goed met julle nie. Of is geen nuus/goeie nuus?
Wenzdayz Thread Killer Mk III Aug 20, 2009 #211 geen nuus = goeie nuus Almal is net baie besig. Hoe gaan dit met jou ponie? Dit is jy wat die ponie gekry het ne?
geen nuus = goeie nuus Almal is net baie besig. Hoe gaan dit met jou ponie? Dit is jy wat die ponie gekry het ne?
Wenzdayz Thread Killer Mk III Aug 20, 2009 #213 ja jy Mcguywer ek praat met jou. so het jy nie 'n ponie gekry nie? flip eks dan heel baie deurmekaar....
ja jy Mcguywer ek praat met jou. so het jy nie 'n ponie gekry nie? flip eks dan heel baie deurmekaar....
McGuywer New member Aug 20, 2009 #214 ekt eendag op vleisbook gepraat van 'n ponie maar ek dink nie jy het dit gesien nie...
Wenzdayz Thread Killer Mk III Aug 20, 2009 #215 oh dan is dit jy.... jy het gese julle kry a ponie. so was dit a groot vet leuen?
McGuywer New member Aug 20, 2009 #216 lol... Dit was "Guess the Quote". Iemand het dit in Army Wives gese... Toe praat ons daaroor in my status...
lol... Dit was "Guess the Quote". Iemand het dit in Army Wives gese... Toe praat ons daaroor in my status...
McGuywer New member Aug 20, 2009 #218 Ek dink nie dit sal werk as ek 'n ponie kry nie. Ekt deesdae 'n baie manly man image.... Maar goeie geheue!
Ek dink nie dit sal werk as ek 'n ponie kry nie. Ekt deesdae 'n baie manly man image.... Maar goeie geheue!
McGuywer New member Aug 20, 2009 #220 Wats fout daarmee? Vir die eerste keer in 'n lang tyd chat ek eintlik lekker op die forums.