Sockmonkey
New member
Ai hoor! Ek kan myself partykeer oor die kop slaan met 'n stomp voorwerp! Hoekom het ek nie die dag af gevat nie?Maar nou ja, nou sit ek maar by werk. Gaan 'n onproduktiewe dag wees vir my, dis verseker!
N.S. Ek is ook Afrikaans!![]()
Baie mense het daai fout gemaak, jy is te minste nie alleen, ek weet van n paar vriende wat ook nie die dag af gevat het nie.
Kak, ek kort nou n afrikaanse spel toetser.lol