McGuywer New member May 13, 2010 #281 Ja dis ook seker waar. Sal jy gaan as dit finaal is? Enige idee wat kaartjie pryse is?
McGuywer New member May 14, 2010 #287 Hoor hoor! Middag almal. Nogals warm dag vandag. Wel in Pretoria.
pcfourie New member May 17, 2010 #292 mense mense meeeense....het die bloues darem nie saterdag n mooi game gespeel nie?
N NiNJACQUES New member May 17, 2010 #293 pcfourie said: mense mense meeeense....het die bloues darem nie saterdag n mooi game gespeel nie? Click to expand... Die bloues het dan verloor?
pcfourie said: mense mense meeeense....het die bloues darem nie saterdag n mooi game gespeel nie? Click to expand... Die bloues het dan verloor?
pcfourie New member May 17, 2010 #294 met opset...dit was alles beplan... nou gaan dit ons in die stormers wees in die finaal en dit beteken die super 14 cup bly by die "ford"
met opset...dit was alles beplan... nou gaan dit ons in die stormers wees in die finaal en dit beteken die super 14 cup bly by die "ford"
Tank Overkill Specialist May 17, 2010 #295 ja nee, dit gaan een nael byter wees die finaal. stormers vs. bulls. 7-12 bulls se guns.
XGR New member May 17, 2010 #296 Well vir een hoop ek die stormers gan wen! Die bulls het laas gewen omdat hulle na die 80M merk hulle punt gekry het !!
Well vir een hoop ek die stormers gan wen! Die bulls het laas gewen omdat hulle na die 80M merk hulle punt gekry het !!