Afrikaanse Mense, hierso...

ek het al klaar n bring en braai gereel :)

so lank die weer saam speel dan werk alles mooi uit :)
 
En daai mense snuif gom. Meer mense in SA kan afrikaans praat as engels. Kyk nou vir BaasTed. Die ou kan sweerlik beter afrikaans as engels praat want gn mens kan sy ingels verstaan...
 
lol @ JackBauer

Dis nogals waar. Wel, ek sal sorg dat my kinders eendag Afrikaans ken. Ek sal baklei laat hulle in Afrikaans onderrig word!
 
Take 2 het gese mass effect 2 sal vandag beskikbaar wees teen R85. Hulle het my 'n rat voor die oe gedraai :/ Nou is daar 'n ernstige moontlikheid dat ek die naweek sal moet sosiaal verkeer :0
 
Back
Top