Afrikaanse Mense, hierso...

Ek het op n tyd elke 2de naweek n groot lan gehou, wel medium groot siende dat ek in n meenthuis bly. EK hou eenkeer elke 3-4 maande n HUGE lan by my ouers se huis though, partykeer tot en met 40 mense daar :)

Maar vandat Ek Call of Duty World at War Online en Call of Duty 4 Liga speel, kry ek nie tyd om meer te lan nie. Elke naweek is dit net oefen oefen oefen.

Waar in PTA bly jy?
 
Nee ek kan ongelukkig nie die naweek se LAN maak nie, maar gaan elke nou en dan na 'n LAN by Vriende in Benoni
 
Moet seker lekker wees om liga te speel.

Ek bly in Kilnerpark of Queenswood.

Self?

Dude jy is net om die draai van waar ek werk :D

Ek werk in Michael Brink Straat Villeria

COD Liga, ja dis fun, want jy weet jy het iets bereik as jy tot daar kom, maar dit maak ook die game baie vinnig boring, want jy doen dit dan as n "job" en nie meer vir plesier nie, omdat jy die beste wil wees
 
EK is nommer 1 op 2 van die 3 servers waar ek gewoonlik speel, en nommer 21 op die ander een uit n paar duisend mense, en ons span "CraK" is nommer 3 gelist in die land na leg 2 nounet verby is. Ons het n baie groot presence op die servers. jy sal baie van ons altyd raakloop

Mweb Gamezone Server

game1.jpg


game2.jpg



SGS Hardcore TDM server

game3.jpg
 
Back
Top