Ek het op n tyd elke 2de naweek n groot lan gehou, wel medium groot siende dat ek in n meenthuis bly. EK hou eenkeer elke 3-4 maande n HUGE lan by my ouers se huis though, partykeer tot en met 40 mense daar
Maar vandat Ek Call of Duty World at War Online en Call of Duty 4 Liga speel, kry ek nie tyd om meer te lan nie. Elke naweek is dit net oefen oefen oefen.
COD Liga, ja dis fun, want jy weet jy het iets bereik as jy tot daar kom, maar dit maak ook die game baie vinnig boring, want jy doen dit dan as n "job" en nie meer vir plesier nie, omdat jy die beste wil wees
EK is nommer 1 op 2 van die 3 servers waar ek gewoonlik speel, en nommer 21 op die ander een uit n paar duisend mense, en ons span "CraK" is nommer 3 gelist in die land na leg 2 nounet verby is. Ons het n baie groot presence op die servers. jy sal baie van ons altyd raakloop