McGuywer New member Jun 24, 2009 #23 Nope net inet by die werk Het bietjie gelan toe ek jonger was maar nie nou meer nie Dit alles klink na lekker fun maar nog nooit probeer nie
Nope net inet by die werk Het bietjie gelan toe ek jonger was maar nie nou meer nie Dit alles klink na lekker fun maar nog nooit probeer nie
Maplassie AK47 Pew Pew Jun 24, 2009 #24 dis rerig awesome. Dis beter as LANNING oor die sin van lekker groot en vol servers. MAAR, niks beat n LAN met jou vriende in die kamer, die gees en die gesuipery nie
dis rerig awesome. Dis beter as LANNING oor die sin van lekker groot en vol servers. MAAR, niks beat n LAN met jou vriende in die kamer, die gees en die gesuipery nie
McGuywer New member Jun 24, 2009 #25 Aaai ja die gesuipery.... Ek het gewoonlik maar net goed gecopy en so maar min gespeel. Ek dink nie ek het eers al COT gesien nie... Dis mos Call of Duty?
Aaai ja die gesuipery.... Ek het gewoonlik maar net goed gecopy en so maar min gespeel. Ek dink nie ek het eers al COT gesien nie... Dis mos Call of Duty?
McGuywer New member Jun 24, 2009 #32 Is dit nie dan die Draad Doder nie? Wat? Nee, dit maak nie sin nie. Ek dink dit is meer die Garing Ongelukker? Nee, nog minder... Enige ander idees?
Is dit nie dan die Draad Doder nie? Wat? Nee, dit maak nie sin nie. Ek dink dit is meer die Garing Ongelukker? Nee, nog minder... Enige ander idees?
McGuywer New member Jun 25, 2009 #38 Lol, klink my julle was omtrent verveeld gister. Hoe gaan dit vanoggend?