Afrikaanse Mense, hierso...

Nope net inet by die werk

Het bietjie gelan toe ek jonger was maar nie nou meer nie

Dit alles klink na lekker fun maar nog nooit probeer nie
 
dis rerig awesome. Dis beter as LANNING oor die sin van lekker groot en vol servers.

MAAR, niks beat n LAN met jou vriende in die kamer, die gees en die gesuipery nie :)
 
Aaai ja die gesuipery....

Ek het gewoonlik maar net goed gecopy en so maar min gespeel. Ek dink nie ek het eers al COT gesien nie...:eek: Dis mos Call of Duty?
 
Is dit nie dan die Draad Doder nie?

Wat? Nee, dit maak nie sin nie. Ek dink dit is meer die Garing Ongelukker?
Nee, nog minder...

Enige ander idees?
 
Back
Top