Xero Official Zombie Slayer Jun 25, 2009 #42 *Wou iets nuttig post, maar kan ewe skielik nie rerig in Afrikaans tik nie*
Weasley New member Jun 25, 2009 #44 probeer ons hou van engels en afrikaans menge en 'n paar spelfoute daar in te goeie
Sockmonkey New member Jun 25, 2009 #47 Ek is afrikaans, wel dis n bietjie van al twee, amper my hele familie is engels, my meisie is engels, ek het in engels gestudeer, maar ek het na n afrikaanse skool gegaan. Baie Weird.
Ek is afrikaans, wel dis n bietjie van al twee, amper my hele familie is engels, my meisie is engels, ek het in engels gestudeer, maar ek het na n afrikaanse skool gegaan. Baie Weird.
Isengard No Hobbits Allowed Jun 25, 2009 #49 Ek nie Afrikaans, praat die taal van engels mense, van die land van die koning.
Isengard No Hobbits Allowed Jun 25, 2009 #50 Dixie said: Well, you're past the 970 mark Click to expand... Ja die nombers raak net meer en meer. EK is amper daar!
Dixie said: Well, you're past the 970 mark Click to expand... Ja die nombers raak net meer en meer. EK is amper daar!
Pyr0 New member Jun 25, 2009 #51 OmegaFenix22 said: With their Toes, Afrikaans people arn't smart enough to work Computers.... Click to expand... Now that I find offensive, gaan speel in jou pis!
OmegaFenix22 said: With their Toes, Afrikaans people arn't smart enough to work Computers.... Click to expand... Now that I find offensive, gaan speel in jou pis!
OmegaFenix The Legendary Troll Hunter Jun 25, 2009 #53 Pyr0 said: Now that I find offensive, gaan speel in jou pis! Click to expand... Haha. EK is afrikaans.
Pyr0 said: Now that I find offensive, gaan speel in jou pis! Click to expand... Haha. EK is afrikaans.
Maplassie AK47 Pew Pew Jun 25, 2009 #56 Pyr0 said: Now that I find offensive, gaan speel in jou pis! Click to expand... loooooooooool
Voicy Resident Panty Kicker Jun 26, 2009 #57 /me speed-reads through the thread. Goeie donner. As kak praat 'n siekte was, het julle almal lankal gevrek van melaatsheid.
/me speed-reads through the thread. Goeie donner. As kak praat 'n siekte was, het julle almal lankal gevrek van melaatsheid.
Wenzdayz Thread Killer Mk III Jun 26, 2009 #58 Is jy jaloers Voicy? Jy kan altyd saam praat dan sal jy nie so uit voel nie hehehehehe