Afrikaanse Mense, hierso...

Ek is afrikaans, wel dis n bietjie van al twee, amper my hele familie is engels, my meisie is engels, ek het in engels gestudeer, maar ek het na n afrikaanse skool gegaan. Baie Weird.
 
/me speed-reads through the thread.

Goeie donner. As kak praat 'n siekte was, het julle almal lankal gevrek van melaatsheid.
 
Back
Top