McGuywer New member Jul 7, 2009 #163 Hi Weasley, Ek was nie hier nie... Enige iemand anders wat Riaan sal speel? Net vir vandag?
McGuywer New member Jul 10, 2009 #165 Middag almal? Is hierdie garing geblok? Of is dit Afrikaans wat die voorum inkruip?
McGuywer New member Jul 10, 2009 #167 Afrikaans word nou selfs in TK gepraat... In die rugby garing....
Wenzdayz Thread Killer Mk III Jul 13, 2009 #172 /points and laughs at soutie trying to speak the Taal /skop soutie uit garing
lilDeath New member Jul 14, 2009 #178 Dis omtrent net julle tweetjies wat hierso praat, julle kan dit amper na PM toe vat, dis meer intiem
OmegaFenix The Legendary Troll Hunter Jul 15, 2009 #180 Wenzdayz said: /points and laughs at soutie trying to speak the Taal /skop soutie uit garing Click to expand... /wys finger na dogtertjie wat dink ek is n soutie en lag gat af.
Wenzdayz said: /points and laughs at soutie trying to speak the Taal /skop soutie uit garing Click to expand... /wys finger na dogtertjie wat dink ek is n soutie en lag gat af.