Dagse aan almal. Ek sien hier was lanklaas enige aktiwiteit op die afrikaanse "thread", maar aangesien ek nuut op die forum is het ek gedink ek sal maar iets "post". Waar het almal heen verdwyn?
I get confused sometimes met die nederlanders, my mom speaks it fluently though. But it seem kinda weird to ask her how to pronounce it properly.
Inevitably i would have to explain why