stutter soos spuitskuit
Ag nee jissie. Net toe ek dink ek kom terug na die forum toe. Sies man!
stutter soos spuitskuit
Ja Race, ouderdom is n lelike ding nou nie dat ek weet want ek is net 19. (my vrou se elke dag vir my ek is n kind - sy bedoel seker sexyste jong man wat sy nog ooit gesien het)
Ek het op die oomblik n bollie kaart vir BF3 in my masjien en die stutter soos spuitskuit. Kry more darem my Bulldozer en hopelik volgende week my 5870 terug vanaf ASOES.
ek sit die lig af as ek die darkside wil sien maar ek hoop vir jou part die Bulldozer is wat hul gese het hy gaan wees.AMD is altyd awesoem! Elke 2de poepol het n i5/i7 (including me) so dis tyd vir die Darkside.
Wel nou dat jy dit noem hoef ek nie te lees nie, hou in elk geval net van prentjies lol....Race gaan lees die Benches. Dit is nie.
l
LOL so jou vrou is of under age, of net net legal. Jack laat my weet van daai bulldozer
@ Densweep: se die een wat MW3 wil wen..... Jy mnr is 'n secret dbl agent![]()
Okay, to be serious though, the only reason for all these "troubles" is to weed out the COD players, cause let's face it, a real BF player doesn't play COD...
HAHAHAHAHAHAHAHAHA!
/me finds a firesuit...
aaahhh okNee, net gese ek sal die game nooit koop nie. Nie totdat dit in die bargain bin is nie. Maar as ek dit kan wen, so much better.
ek gaan iemand se dog tags kom haal!
Sy gat juk net want daar is net dam duikers in UpingtonMaar hoekom kak jou goed so baie dat jy moet change?
If I see "You were disconnected from EA online" once more tonight I am going to fucking smash someone at EA's face in.