Battlefield 3

Status
Not open for further replies.
l
Ja Race, ouderdom is n lelike ding nou nie dat ek weet want ek is net 19. (my vrou se elke dag vir my ek is n kind - sy bedoel seker sexyste jong man wat sy nog ooit gesien het)

Ek het op die oomblik n bollie kaart vir BF3 in my masjien en die stutter soos spuitskuit. Kry more darem my Bulldozer en hopelik volgende week my 5870 terug vanaf ASOES.

LOL so jou vrou is of under age, of net net legal. Jack laat my weet van daai bulldozer

@ Densweep: se die een wat MW3 wil wen..... Jy mnr is 'n secret dbl agent :D
 
Last edited:
Nee jyt dit verkeerd. Ek was 'n moerse AMD fanboy...Tot ek my 965 vervang het met 'n 2600k. Toe gaan ek na die Jedi's toe.
 
l

LOL so jou vrou is of under age, of net net legal. Jack laat my weet van daai bulldozer

@ Densweep: se die een wat MW3 wil wen..... Jy mnr is 'n secret dbl agent :D

Nee, net gese ek sal die game nooit koop nie. Nie totdat dit in die bargain bin is nie. Maar as ek dit kan wen, so much better.
 
Ek het nie gese Bully is beter as i5/i7, ek se ek is gatvol vir Intel wat elke paar maande n ander socket het. Niemand gaan deur meer cpu's en mobo's in n jaar as ek. Nie langer as 1 maand (partykeer change ek 3 keer in n maand my hele pc) het ek dieselfde goed.

Tyd net vir n change. More kom my 8120, 990fx gigabyte en 8gb Geil 2133mhz.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top