Sies plassie ekt jou nie gevat as 'n ou wat lieg oor hoe jy goed kry vir jou pc nie.
ROFL. Ek grap anycase net
Nee trust my ek moet 10 keer opmaak vir enige iets wat ek koop
@ Neo. Komaan dude dis die awesome fashion daai. Jy is NIEMAND sonder daai Hoed en blazer nie![]()
dis nie PEP nie, die shit is upmarket
A.C. Kermans.
Great. Guy at IC that was supposed to hold me copy, didn't hold me a copy.![]()
You really asked IC to hold you a copy?
Yup. Surprisingly they actually rarely screw up here.
Dude eerlikwaar, dit voel meer soos n expansion as soos n hele ander game 2 jaar later tbh. Glad nie sleg nie, glad glad glad nie sleg nie, maar, Night racing en die ander minor details is nie genoeg om n hele nuwe game te warrant nie.
Ja defnitief dude. Dis lekker games albei, goeie mix tussen arcade en sim, goeie visuals, maar sal final verdict vanaand, gaan gametime insit!