Oculate
Isn't gonna give you up
u can add mah vote too![]()
/votes for whoever syco is voting for
wait, why are we voting
u can add mah vote too![]()
/votes for whoever syco is voting for
wait, why are we voting![]()
the MJ joke my boss has now told for the 7th time...
reports of michael jackson having a heart attack are incorrect. he was found in the childrens ward having a STROKE!!!
Bel net 08600-ZUMA!
28 Mei 2009 2:28nm
Verby is die dae dat Suid-Afrikaners een keer per jaar die Financial Times uit Londen moes bestel het om uit te vind wat in die president se kop aangaan!
Aikôna wena, dinge werk nou anders. Onder die Jacobiete kan ons almal sommer die tolvrye hotline in die president se kantoor bel as daar ietsie is wat pla.
Dis ’n uitstekende idee, maar Lood voorsien ’n paar probleme.
Eerstens, soos die president self duidelik gemaak het, bestaan die nommer nog nie. Dit beteken Telkom, daardie reus van dienslewering, moet betrokke raak.
En selfs al ken die president genoeg mense op hoë plekke om Telkom so ver te kry om sy nuwe lyn binne ses maande te installeer, kan Cosatu nog tot die aand voor die tyd probeer om die hele poging met ’n dringende hofaansoek te kelder.
Maar goed, as die president by Telkom en Cosatu kan verbykom en sy telefoon aan die werk kan kry, sou hy homself reeds bewys het as iemand wat kán.
) Met dié heuglike moontlikheid in gedagte voorsien Lood dat van die gesprekke soos volg kan verloop:
(Telefoon lui, ’n opgeneemde stem antwoord
“In alfabetiese volgorde, druk asseblief een vir Afrikaans, twee vir Engels . . . (ensovoorts).â€
(Inbeller kies Afrikaans.)
“U het die kantoor van pres. Jacob Zuma bereik. U oproep is vir hom belangrik, maar hy is nie tans beskikbaar nie. Laat asseblief ’n boodskap. Steve, as dit jy is: Ons is aan vir die braai Vrydagaand. Bring girls as jy kan.
“Pieter, as dit jy is: Hoor by Steve hoe om by my plek uit te kom, en bring jou eie drank.â€
) Of dalk so iets:
(Telefoon lui.)
“Goeiedag, dis pres. Jacob Zuma, hoe kan ek help?â€
“Hallo . . . Niekie, is dit jy?â€
“Nee, mevrou, dis Jacob Zuma, hoe kan ek . . .†(word in die rede geval
“Nee, ek soek na Niekie, dis Anoniem hier. Waar is Niekie?â€
“Ek dink hy’s in die parlement, mevrou, hy’s mos nou in die DA. Hy’t ook ’n inbellyn nes ek, soek u sy nommer?â€
“Sal gaaf wees ja. Jy’t nie dalk ook Fonnie du Plooy se nommer nie? Ek het hierdie pragtige ou yskas en ek het gewonder . . .â€
) Of:
“Goeiedag, dis pres. Jacob Zuma, hoe kan ek help?â€
“Hallo, is dit Idols? Ek probeer vir Jason stem, maar ek kom nie deur nie. Dis nou al ses maande se ding; probeer julle my vir die gek hou? Niemand gee ook om vir die man op straat nie, dis net die rykes en die belangrikes wat . . .â€
“Nee, dis Jacob hier, en ek . . .â€
“Nie JACOB nie, man, ek wil vir JASON stem! Daai Jacob kan nie sing om sy lewe te red nie, en . . .â€
) Of dalk:
“Pappie, Dudu hier. Jammer ek bel op dié nommer, maar daai vrou soek nog steeds haar tjek vir my verjaardagpartytjie, en as sy dit nie vandag kry nie sal ons vir my 28ste moet settle vir Suid-Afrikaanse vonkelwyn, en jy weet Julius sit nie sy mond aan dáái goed nie.â€
“Ag my kind, praat sommer self met Schabir, jy het mos die nommer. Hoor net eers of hy nog leef.â€
) Of selfs:
“Goeiedag, dis pres. Jacob Zuma, hoe kan ek help?â€
“Good day sir, and how are
youuuu? I’m well thanks, and thank you for asking. It is my pleasure to tell you that you have won a brand new Mercedes-Benz. All you have to do, is attend one of our presenta tions at the fabulous Runderpest Lodge, with compliments from Cell Indiscreet.â€
“S’bu, ek val nie weer vir daai een nie!â€
) Laastens:
“Goeiedag, dis pres. Jacob Zuma, hoe kan ek help?â€
(Opname van ’n stotterende rekenaarstem begin speel.)
“Good day, this is a friendly reminder from Telkom that your account is overdue by R1 928 021,99. To avoid interruption of your service, please pay the outstanding amount by five o’clock. Goodbye.â€
(Zuma sit die telefoon neer en roep sy persoonlike assistent
“Bel dadelik vir Pravin en sê vir hom Thabo gebruik al weer hierdie lyn om gratis op die internet rond te surf!â€
’n Grootse plan
Ten slotte: ’n Buitengewoon swak geplaaste bron beweer hy het die oggend voordat die kabinet aangekondig is ’n lys van ministers gesien – sonder voorsiening vir ’n groter kabinet.
) Kan dit wees dat alles nié vooraf behoorlik deurdink is nie? Kan dit?
PS: 08600-ZUMA is 'n fiktiewe nommer!
PPS: Plaas gerus jou eie fiktiewe Zuma-gesprek ook hierby deur op Kommentaar te klik -- nie meer as 4 skermreëls nie, en hou dit beskaafd asseblief!
Little Zachary was doing quite badly in math.
His parents had tried everything. Tutors, mentors, flash cards, Special Learning Centers. In short, everything they could think of to help his math.
Finally, in a last ditch effort, they took Zachary down and enrolled him in the local Catholic school.
After the first day, little Zachary came home with a very serious look on his face.
He didn't even kiss his mother Hello.
Instead, he went straight to his room and started studying... Books and papers were spread out all over the room and little Zachary was hard at work.
His mother was amazed. She called him down to dinner.
To her shock, the minute he was done, he marched back to his room without a word, and in no time, he was back hitting the books as hard as before.
This went on for some time, day after day, while the mother tried to understand what made all the difference.
Finally, little Zachary brought home his report card.
He quietly laid it on the table, went up to his room and hit the books.
With great trepidation, his Mom looked at it and to her great surprise Little Zachary got an 'A' in math.
She could no longer hold her curiosity. She went to his room and said, 'Son , what was it? Was it the nuns?'
Little Zachary looked at her and shook his head, no.
'Well, then,' she replied, 'Was it the books, the discipline, the structure, the uniforms?'
Little Zachary looked at her and said, 'On the first day of school when I saw that guy nailed to the plus sign, I knew they weren't fooling around.'
The Korean striker, Park Ji Sung, signs up for Man United.
The crowd started chanting...
"He'll shoot, he'll score, he'll eat your labrador!"