Ek sit met n horde games en ek speel net Forza maar sal volgende week BF3 speel en dan MW3. Op die PC natuurlik. Ander titels sal seker maar op x-doos wees (Batman, ens.)
Wens eintlik net games wil weer fun raak. Als is so flippen boring deesdae. Forza is die beste racing game maar aan die einde van die dag wens ek net iets rerig awesoem wil uitkom.