The New New New SPAM Thread

More more. Lekker dag vir boom klim, bring net jou eie boom. Nog n warm dag in putsonderwater wat voorle. Gelukkig le Forza 4 by die huis en wag.....
 
Ag sjuut jy. Lekker naweek gehad? Ek het net Forza 4 gespeel. PC? Wat is n pc, wat maak mens daarmee? Het nie n clue nie maar xbox rules ok!?
 
Nee wat nisk eintlik nie, ek eht Crysis 2 Uiteindelik Klaar gemaak en is nou besig met Homefront op PS3
 
Ek sit met n horde games en ek speel net Forza maar sal volgende week BF3 speel en dan MW3. Op die PC natuurlik. Ander titels sal seker maar op x-doos wees (Batman, ens.)
 
Wens eintlik net games wil weer fun raak. Als is so flippen boring deesdae. Forza is die beste racing game maar aan die einde van die dag wens ek net iets rerig awesoem wil uitkom.
 
Back
Top