R4C3 New member Jul 25, 2012 #4,704 Morning all Payday , The only day of the month when I have money in my account....
R4C3 New member Jul 25, 2012 #4,707 Spartan said: Geldjie dag. Race...geldjie asb? Click to expand... Enige tyd, hoeveel soek jy?
Xero Official Zombie Slayer Jul 25, 2012 #4,708 I'm about to knock over an ATM, so will have some money for games at least for the next two or three days
I'm about to knock over an ATM, so will have some money for games at least for the next two or three days
JackBauer New member Jul 25, 2012 #4,709 Ag ek is so vrek broke dat my broeke nie eers meer sakke het nie....
Xero Official Zombie Slayer Jul 25, 2012 #4,710 Ek's so arm die bank vat nie eers meer my kontant nie
Spartan iGame official representative Jul 25, 2012 #4,712 VYF DUISEND behoort fine te wees Ryspoering.
Spartan iGame official representative Jul 25, 2012 #4,715 Ja ja Xero. Either way is dit fine. Sky...is dit omdat jy jou poeper met 10 rand notes afvee geduurig?
Ja ja Xero. Either way is dit fine. Sky...is dit omdat jy jou poeper met 10 rand notes afvee geduurig?
Spartan iGame official representative Jul 25, 2012 #4,716 Nog nie payday vir my nie, ek kry eers my payment as ek die landerye skoon gestroop het en vir die baas a massage gegee het.
Nog nie payday vir my nie, ek kry eers my payment as ek die landerye skoon gestroop het en vir die baas a massage gegee het.
R4C3 New member Jul 25, 2012 #4,717 Spartan said: VYF DUISEND behoort fine te wees Ryspoering. Click to expand... Geen probleem just go straight thru begin
Spartan said: VYF DUISEND behoort fine te wees Ryspoering. Click to expand... Geen probleem just go straight thru begin
JackBauer New member Jul 25, 2012 #4,718 wat is pay? Dis iets wat ek nie eers sien. Ontvanger vat sy deel, die bank vat sy deel en dan is ek net dieper in die rooi.
wat is pay? Dis iets wat ek nie eers sien. Ontvanger vat sy deel, die bank vat sy deel en dan is ek net dieper in die rooi.
Spartan iGame official representative Jul 25, 2012 #4,719 Moenie jou kinders en vrou vergeet nie Jack