Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Ek het net een reference "RC3" vir die courtroom ... hoe weet ek wie/waar die prosecutor is?

EN ... my ma het ook n subpoena ontvang. Maar sy het niks eers met die hele storie te doen nie. Volgens wet MOET sy inkom, maar kan die prosecutor haar verdaag?

Jy gan by die ontvangs moet vra waar die public prosecutor is en hom dan gaan sien en dan vir hom se jys daar vi saak so en so en vat jou subpoena saam. ek dink jou ma is gesubpoena oor dit haar kar is wat die ou probeer steel het.
 
Hmmm, sal my pa se' om die registration docs saam te vat omdat die kar in SY naam is. Ek is eintlik fokkol lus vir die' storie. :/

Hi miss Dixie... clever comment on the wheelnuts ;)
 
Hmmm, sal my pa se' om die registration docs saam te vat omdat die kar in SY naam is. Ek is eintlik fokkol lus vir die' storie. :/

Hi miss Dixie... clever comment on the wheelnuts ;)

Jip dit suck. Maar gaan na die prosecutor toe en hoor by hom of die saak gan voorgaan etc en wanneer en dalk hoef jy nie eers heeldag daar te spend nie, hy sal ook vir jou ma kan se of hy haar gaan nodig he of nie.

Hou net duimvas dat jou saak voor 12 is anders kan ek jou amper guarantee dat hulle dit gaan uitstel.....
 
Thank you Voicy.

To kill time at the courts, just sit in on all the cases preceding yours.

You can laugh at the magistrate, getting hot under the collar, as the state prosecutors bungle one case after another :D

Stand in awe of the incompetency.

You should also know that this will be the first of many appearances.
The suspect will probably not even be asked to plead.

And, oh, pack lunch...
 
why don't I come over and just hit you with a stick

bwahahahahahahahahahahahahahahhaha..... :D how about I just give you a cuppa
homerfinger.gif
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top