Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
fokkin kak sleg dankie en met jou?

Nie so kak sleg nie, dankie.

Hopelik lem die charras jou nie weer nie. :(

Gaan hierdie naweek bietjie Aion looi.

btw, ek's uit genooi na Klara se surprize b'day party toe. Haar sussie choon my die dress code is "smart." ... It's like they don't even know me! :(

/me packs hoodie away :/
 
party klink nice, los die panties alleen behalwe as julle jou mooi vra :p
smart = bronx shoes instead of slops. the end :D
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top