fokkin kak sleg dankie en met jou?
Nie so kak sleg nie, dankie.
Hopelik lem die charras jou nie weer nie.![]()
Gaan hierdie naweek bietjie Aion looi.
btw, ek's uit genooi na Klara se surprize b'day party toe. Haar sussie choon my die dress code is "smart." ... It's like they don't even know me!
/me packs hoodie away :/
1. We are uber-wise. Listen to us.
2. Um. Can I meet her?![]()