Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
LOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOL!

Ek het juis noudiedag iemand aan SGS report wat freaken hax gebruik. Almal het gemoan dat hulle kry nie die dude dood nie, toe record ek die game, en gaan uit om die ou te soek. Close range, as in binne 4 meter, maak ek 2 SMG clips op hom leeg, met 2 ander ouens wat op hom skiet, en die ou staan net daar en maak almal dood op een spot.

TOe ons vir hom sê dat ons hom gaan report toe disconnect hy, gelukkig het ek die game record en dit aangestuur :)
 
first tym I hear u asking for it

So, are you gonna send me the pic? or a linky?

LOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOL!

Ek het juis noudiedag iemand aan SGS report wat freaken hax gebruik. Almal het gemoan dat hulle kry nie die dude dood nie, toe record ek die game, en gaan uit om die ou te soek. Close range, as in binne 4 meter, maak ek 2 SMG clips op hom leeg, met 2 ander ouens wat op hom skiet, en die ou staan net daar en maak almal dood op een spot.

TOe ons vir hom sê dat ons hom gaan report toe disconnect hy, gelukkig het ek die game record en dit aangestuur

Hulle moet sy key ban... :mad:

Hmm ! Die elaborate afrikaanse woorde is besig om my Cuckoos te maak

ek sien so Dohc! en dis koekoes nie cuckoos ni :p

Looooool. :D
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top