Dohc-WP
Ron Burgundy
Not sending me the pic you use as a avatar is devillish.![]()
first tym I hear u asking for it
Not sending me the pic you use as a avatar is devillish.![]()
EK is baie beter in COD 5 as in 4, al geniet ek 4 baie meer. Ek doen vele beter Online met 5 as met 4, nogal weird![]()
first tym I hear u asking for it
LOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOL!
Ek het juis noudiedag iemand aan SGS report wat freaken hax gebruik. Almal het gemoan dat hulle kry nie die dude dood nie, toe record ek die game, en gaan uit om die ou te soek. Close range, as in binne 4 meter, maak ek 2 SMG clips op hom leeg, met 2 ander ouens wat op hom skiet, en die ou staan net daar en maak almal dood op een spot.
TOe ons vir hom sê dat ons hom gaan report toe disconnect hy, gelukkig het ek die game record en dit aangestuur
Hmm ! Die elaborate afrikaanse woorde is besig om my Cuckoos te maak
ek sien so Dohc! en dis koekoes nie cuckoos ni![]()
kk caioim stuck eatin lunch at my desk
![]()
watse dirty minds. ek dink nie vuil nie. ek dink aan koekies!
So, are you gonna send me the pic? or a linky?
Looooool.![]()
YGPM. Still the stoopid text limit
en ek hou baie van koekies![]()