Thread Killer Mk IX

Status
Not open for further replies.
Go get me coffee Avenged - triple shot cappuccino please

Wenzie eerder jy as ekke dankie. Ek haal my hoed af vir jou. Moet jy nie enigsins fit wees om dai oefeninge te kan doen nie?
 
ja ekt gesien ek hoop dit word gecan die seisoen is klaar te lank en daar is ver te veel subgrade spelers...

Go get me coffee Avenged - triple shot cappuccino please

Wenzie eerder jy as ekke dankie. Ek haal my hoed af vir jou. Moet jy nie enigsins fit wees om dai oefeninge te kan doen nie?
nope alle fitness levels is welkom....na 2 weke is dit nie meer so erg nie. net sekere van die oefening is vir my erg want ek sukkel met dit soos die burpies...
 
wyvz gaan join Cape town ppl vir 1 klas en kyk hoe dit gaan. jy doen net wat jy kan doen en die ander ppl encourage a mens om beter te doen
 
Jis...triple shot. Jy haat seker slaap.
Nope dis my normale order :D Filter koffie hou my nie wakker nie.

ja ekt gesien ek hoop dit word gecan die seisoen is klaar te lank en daar is ver te veel subgrade spelers...

nope alle fitness levels is welkom....na 2 weke is dit nie meer so erg nie. net sekere van die oefening is vir my erg want ek sukkel met dit soos die burpies...
wat de moer is burpies? Hehehe hoeveel kos die sessies? Dit klink tog fun.

<----- pooped

** Do Not Disturb **

WAAAAAAAAAAAAAAAAAAY TMI Dude!
 
Crikey but I'm tired. Still got to make rugby picks and decide on players and stuff. Now though it's time to go home. Yay!
 
Too much information. :eek:

Interesting.....

WAAAAAAAAAAAAAAAAAAY TMI Dude!

booze.gif
 
ok, can someone please give me a 2 line summary of what went down in the EP thread? 21 pages is too much to wade through
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top