Threadkiller Mk XI

Status
Not open for further replies.
Klink vir my na 'n plan :)
Sal nou nie 'n party kan wees nie, want kleinding en party sal nie mix nie, maar 'n lekker braai erens is altyd op die kaarte. Ons hou gewoonlik 'n lekker braai by my ouers en dan nooi ons klomp van ons vriende. Hammer was al by so geleentheid :D

LOL dit was die plan, ons sal Nimatek inspan en sy braai gebruik - sy plekkie is groter as Hammer sin :P
 
Wel aangesien ek nie deel neem nie en ek het n spul werk wat ek moet klaar kry vermy ek maar die forums vir eers:)
 
Hello people of the nile

Hey buddy! How's life in the UK so far? You manage to find a job?

In other news, got my car back from the mechanic again and they cannot find a fault with the car. Engine was taken apart and cleaned so let's see how it goes. I'm doubtful though.
 
48765472.jpg
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top