Wyvern
Khaleesi
Klink vir my na 'n plan
Sal nou nie 'n party kan wees nie, want kleinding en party sal nie mix nie, maar 'n lekker braai erens is altyd op die kaarte. Ons hou gewoonlik 'n lekker braai by my ouers en dan nooi ons klomp van ons vriende. Hammer was al by so geleentheid![]()
LOL dit was die plan, ons sal Nimatek inspan en sy braai gebruik - sy plekkie is groter as Hammer sin