Wyvern
Khaleesi
H3ehehe Jy beter! Ek vlieg more middagJa inderdaad. Ek moet nog so baie draaie maak dat ek nie meer weet waar om te vat en waar om te los nie. Maar ek sal kom draai.
Orbie the holiday is nice, relaxing, except this morning's early wakeup that drove me nutsYeah, yesterday wasn't quiet, per se. I helped my best mate sort out the armory (reloading room) at his house (new shelves, remounting the reloading press and powder throw) and loaded 50 rounds of test ammo for my 30-06. Took a good few hours.
Haaaai Wyv!
How's the holiday going?
Ja ek wil beslis kla, maar hopenlik word sy vandag ontslaan want daars geen rede dat sy nog daar moet le nie. sy het sondag laas a drip gehad en my ma kan haar beter versorg by die huis.
die beste van als is iemand het reg langs my ouma doodgegaan toe gaan die nurses en trek net die komberse oor die lyk en maak die gordyne toe. mens sal dink huller verwyder die lyk sodra jy doodgaan en berg dit iewers anders!
Wenzie dis die pyn van gov hospitale deesdae, dis ongelooflik sad en aaklig. Ek sou insist dat sy ontslaan word vandag eerder.