Threadkiller Mk XI

Status
Not open for further replies.
Voor aan 'n krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit tande. Agteraan die krododil groei die stert. Tussen die kop en die stert sit die krokodil.
 
Hallo mense, hoe gaan dit met di TK familie?

Haaaaaaaaaaaaai super Dee! *hugs*

AT ek sal haar vra wanneer ek by die huis is - my foon is dood :S

Thanks for the input guys, it helps. I have someone who will help me design a logo. I just need to decide on the name.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top