EK Het darem 'n her gekry. het 44% gekry. Ja as mens die vraestelle kan kry met a memorandum sal dit awesome wees want dan kan mesn ten minste sien waar het mens verkeerd gegaan... ek is soo annoyd met hulle. ek wil dit dalk laat hermerk maar eks bang hulle vat punte weg...(weeti of hulle dit kan doen nie)Met hoeveel het jy gepluk? Kan jy 'n hermerk dalk kry? Ek wens hulle wil ons vraestelle vir ons terug gee dat ons kan sien waar ons verkeerd gaan.
EK Het darem 'n her gekry. het 44% gekry. Ja as mens die vraestelle kan kry met a memorandum sal dit awesome wees want dan kan mesn ten minste sien waar het mens verkeerd gegaan... ek is soo annoyd met hulle. ek wil dit dalk laat hermerk maar eks bang hulle vat punte weg...(weeti of hulle dit kan doen nie)
hiers hoe myne gedoen was. ek dink dis oor ek net 1 assignment submit het...ek het nie die tweede assignment submit nie so dis dan maar my eie skuld ne...Ek dink nie hulle doen nie, maar ek voel jy het die reg om te weet wat jy verkeerd doen, die lektor moet jou help in dai aspek. Anders maak hulle net geld uit jou. Wat was jou jaar punt? Want my Risk se punte het so gelyk -
Year Mark 75.00 % Weight 20 %
Exam Mark 44.29 % Weight 80 %
En dit het my 50% gegee. So ek weet nie hoe hulle jou nie deur gesit het nie as jou yearmark goed genoeg is nie.
The worst part of being a manager is getting to the point that you have to fire someone. It sucks. You know you have good reasons and you've followed procedure, but seeing them when you say those words are soul crushing. I need a beer now.
hiers hoe myne gedoen was. ek dink dis oor ek net 1 assignment submit het...ek het nie die tweede assignment submit nie so dis dan maar my eie skuld ne...
Year Mark 23.50 % Weight 20 %
Exam Mark 48.50 % Weight 80 %
Portfolio Mark 0.00 % Weight 0 %
Morning guys.
Anyone know of any decent panel beaters in and around Randburg?
I've been quoted 14 grand to repair a front fender. Seems a bit excessive to me.
ek wil nog steed weet hoe werk mens dit uit ek wil seker maak hull neuk my nie rond nie
Wow, Webafrica customer service is shocking
Why do you say that? I have always had great service.
Turns out their service is ok...WHEN they actually answer the phone...