....no dude. you're doing it wrong. that's just going to ruin the toast. rather put some fishpaste on it then
Fishpaste so MOER!!! Hoor my lied nou mooi.....fishpaste se hele Atlantic Ocean MOER. I do the Marmite on toast or Avo on toast thing, that's my childhood right there
se moer met jul almal.
Dis ham en eiers op n toast!
+kaas
maar dis aan die begin van die maand wanneer ek nog bietjie geld het![]()
As jy n plek kan kry wat aan catering kos voorsien hul bacon is baie goedkoper as die by normale winkels.
Ons het n plek wat se naam econofoods is en well jy kry 1kg pakie vir die selde prys as wat jy 250g in the winkels kry.
Waar in Pta is hulle? Want dit klink vir my of ek 4 keer meer bacon kan kry...
How do we not have a vomit smiley?![]()
Mmmm, Avo cottage cheese and sweet chilly souce on toast....now THAT's a great idea right there...seasoned with black pepper....
hier kry jy nie sommer groter as 'n 250g pak in die winkels nie.As jy n plek kan kry wat aan catering kos voorsien hul bacon is baie goedkoper as die by normale winkels.
Ons het n plek wat se naam econofoods is en well jy kry 1kg pakie vir die selde prys as wat jy 500g in the winkels kry.
Mmmm, Avo cottage cheese and sweet chilly souce on toast....now THAT's a great idea right there...seasoned with black pepper....
Jammer maar die is in kimberley.
Poop. Ek het gehoop jou profile location is akkuraat :/