Wyvern
Khaleesi
OH i see, ek sal nogsteed die hond noem wat ek wil, eventually gaan dit in anycase stick...en hoe meer jou pa die naam hoor hoe meer gaan hy dit ook nie kan help on die hond dit te noem nie.
Jup dis wat ek ook dink, en ek het hom gisteraand deur die slaap Tigger begin noem want die bogger het so rond gebons soos Tigger in Winnie the Poo.... So ek gaan net aan hou daarmee