PsychoFish
New member
I'm alive...
helloooooos!
hoe gaan dit? hoe julle weer? en hoe gaan dit met die naamlose woef?haaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai
hoe gaan dit? hoe julle weer? en hoe gaan dit met die naamlose woef?
so wat het van die naam met a "K" geword?Die naamlose woef het darem nou n naam - Mika. Ongelukkig het hy sy linker elmboog seer gemaak, hulle vermoed die kraakbeen is beskadig of erger die growth plates. Maar solank ons hom kan rustig hou sal hy hopelik nie operasie benodig nie.
Die probleem is hy ken nie van rustig nie, ek het nou al 4 ure se slaap in die laaste 2 dae want hy slaap nie.
Andersins gaan dit goed, net moegEn dis koud! Ons wag nou juis vir die reen!
so wat het van die naam met a "K" geword?
dit reen amper heeldag al hier! julle kan die reen met graagte kry! nou hoe het hy sy been seergemaak? of is dit a breeding defect?
oh ok ek sien shame dit suck. maar tipiese baba hondjie lol. wel tenminste pas die naam lolnee ons dink hy het verkeerd geland toe hy gespring het, en hy hou nie rustig nie, hy bly speel so ons gee hom nou rescue remedy dat hy rustiger is want hy maggie speel nie hy kan dan die been ordentlik breek, die probleem is hulle kannie op xtrale sien waar daar skade is nie hy is nog te jonk.
en niemand weet wat het van dai K geword nie dit was my pa se besluit - hy het op Mika gekom - agter Mika Salo en Hakkinen wat albei F1 drivers was.
oh ok ek sien shame dit suck. maar tipiese baba hondjie lol. wel tenminste pas die naam lol
Morning everyone. Lekker tired after spending whole of last night watching almost all the E3 pressers.
Morning, everyone.
Ek vra gou hier, want die gesprek het al bietjie ver gevorder in die E3 thread: Forza op PC?! Is jy ernstig?! Het ek 'n Xbox nodig om dit te stream, of hoe werk dit?
Nee dude!! Glad nie!!! Hoe dit werk is jy koop die ding een keer, dan kan jy dit either op PC of Xbox speel. PLUS, daar is volle cross play tussen Xbox One en PC!!! Dis super awesome
Morning people of the TK
Geluk weereens [MENTION=9789]DieGrootHammer[/MENTION]
I am very very jelly I need to win again, havent won anything in ages now![]()
Dis flippen amazing! Wonder hoe gaan die games nou gepackage word.. PC s'n gaan seker digital distro wees. Ek kan nie wag om te forza saam met jou en [MENTION=2530]Wyvern[/MENTION] nie!
Dis flippen amazing! Wonder hoe gaan die games nou gepackage word.. PC s'n gaan seker digital distro wees. Ek kan nie wag om te forza saam met jou en [MENTION=2530]Wyvern[/MENTION] nie!