DarthRiven
New member
Do you think they actually stand a chance of beating Portugal? I myself would love to see them go all the way, but I simply cannot fathom it.
Ek dink nogal so, hoor. Ysland was eintlik net 'n fluke teen Engeland; moerse entertaining en als, maar as jy daai game 10 keer weer oor gespeel het sou hulle seker 8 keer daai game verloor het. Wallis het vir Belgie geTRAP though, en Belgie was bedoel om die nommer 1 span in die Euro te wees. So ek skat nogal Wallis kan dit vat.