Threadkiller Mk XIII

Status
Not open for further replies.
Morning peoples. Busy dealing with Australians today. Had to do a conference call this morning and wow their accents are bad. They probably think the same of me hehe.

How's Australia going [MENTION=9789]DieGrootHammer[/MENTION]?
 
Depends on what area they are in? I found the aussies in Adelaide easy to understand.
 
Hai hai Wenzie, how goes it?
hey Wyvz gaan goed dankie, ekt a all girls running group gejoin vir a run vanoggend en dit was heel nice. dis baie lekkerder om saam ander mense op selfde fitness level as ek te hardloop as om te luister hoe my man kla oor hy moet wag vir my (want meneer is mos super fit)

en met jou?
 
Dit gaan ok, net gefrustreerd. Ek trap elke dag stationary bike vir 'n maand al, doen nou al so tussen 5 en 6km per dag, op verskillende sterktes en spoed - aka ek trap by gat af, nog net 1kg verloor tho. Ek doen saam met dit ligte weights vir maag en arm spiere en situps. Ek kan nou al dai 5/6km in 13mins doen, en dan die ander oefeninge vat my so 30mins. Ma fok tog ek sien nie veel verskil nie, behalwe wel op my arms - ek kry bietjie defenisie :D

Andersins gaan dit aan, moeg al kla vir unisa en dai drama wat saam met dit gaan.
 
Middag mense. Hi everyone. Hey [MENTION=20]Solitude[/MENTION], it's going well, just really hectic and stuff. I have a huge shit load of work to do and have been working long hours during the week. And I've been exploring the city as well. I actually touched the Sydney Opera House and nobody batted an eye lid. Also, my cab today was a Aussie built V8 muscle car, which was awesome.
[MENTION=2530]Wyvern[/MENTION] hugz
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
 
Hammeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeer *stywe drukkie* Het jy 'n ausie nommer of gebruik jy jou gewone een? Hoe laat is dit daar -want ja ek fok altyd die tydsverskil op :p

Oh en raai wie het my gekontak vanoggend
 
Hammeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeer *stywe drukkie* Het jy 'n ausie nommer of gebruik jy jou gewone een? Hoe laat is dit daar -want ja ek fok altyd die tydsverskil op [emoji14]

Oh en raai wie het my gekontak vanoggend
Hehe ek het 'n Aussie nommer ja maar Whatsapp werk lekker sonder om die nommer te verander. Dis nou kwart voor 9 die aand hierso. Ons is hier so 9 ure voor julle daar. En ek kan net raai wie jou gekontak het, en al wat ek kan sê is...burn it with fire!!! Lol

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
 
Dit gaan ok, net gefrustreerd. Ek trap elke dag stationary bike vir 'n maand al, doen nou al so tussen 5 en 6km per dag, op verskillende sterktes en spoed - aka ek trap by gat af, nog net 1kg verloor tho. Ek doen saam met dit ligte weights vir maag en arm spiere en situps. Ek kan nou al dai 5/6km in 13mins doen, en dan die ander oefeninge vat my so 30mins. Ma fok tog ek sien nie veel verskil nie, behalwe wel op my arms - ek kry bietjie defenisie :D

Andersins gaan dit aan, moeg al kla vir unisa en dai drama wat saam met dit gaan.
MMM, mens verloor nie dadelik vinnig nie en jy gaan meer cardio moet in werk dame. vat daai woefies van jou en gaan stap om die blok voor jy op die fiets klim. as mens se hart klop te hoog en vinnig is verbrand mens nie rerig nie. so jy moet probeer om jou heart rate op te kry sonder dat dit voel asof jou hart by jou borskas wil uitklim.

eks so bly ek hoef minimaal met unisa te deal. hulle skuld my geld maar niemand kan na my terug kom nie om vir my te se hoe ek daai geld kan terug kry nie....
 
Hehe ek het 'n Aussie nommer ja maar Whatsapp werk lekker sonder om die nommer te verander. Dis nou kwart voor 9 die aand hierso. Ons is hier so 9 ure voor julle daar. En ek kan net raai wie jou gekontak het, en al wat ek kan sê is...burn it with fire!!! Lol

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
hallo Mr Hammer! lyk asof jy dit baie geniet daarso. hoe is die kos daar? is dit soos wat masterchef voorgee? ;)
 
Hey hey miesies Adams family. Ja hel ek geniet myself gate uit as ek nie werk nie. Ek het 'n baie baie slegte wrap gehad by Bondi Beach want ek sien al die hipster eet dit en die musiek was awesome. Maar die donner het soos gras en hartseer hoenders geproe. Verder eintlik is dit baie lekker verder. Net baie duur. Moeilik om die conversion te doen tussen dollars en rand.
 
Last edited:
MMM, mens verloor nie dadelik vinnig nie en jy gaan meer cardio moet in werk dame. vat daai woefies van jou en gaan stap om die blok voor jy op die fiets klim. as mens se hart klop te hoog en vinnig is verbrand mens nie rerig nie. so jy moet probeer om jou heart rate op te kry sonder dat dit voel asof jou hart by jou borskas wil uitklim.

eks so bly ek hoef minimaal met unisa te deal. hulle skuld my geld maar niemand kan na my terug kom nie om vir my te se hoe ek daai geld kan terug kry nie....

Oh nee ek tel nie die 20mins vinnige stap wat ek stap met die honde in as oefening meer nie :P Dis net normaal dai :P Die fiets trap en so voorts is extra wat ek doen.

En hammer janee ek is baie lus en unfriend die ass, ek het nie lus vir Sieg drama nie
 
Hey hey miesies Adams family. Ja hel ek geniet myself gate uit as ek nie werk nie. Ek het 'n baie baie slegte wrap gehad by Bondi Beach want ek sien al die hipster eet dit en die musiek was awesome. Maar die donner het soos gras en hartseer hoenders geproe. Verder eintlik is dit baie lekker verder. Net baie duur. Moeilik om die conversion te doen tussen dollars en rand.
hahah wel dis goed om te hoor. so presies hoe proe 'n hartseer hoender lol?
 
Oh nee ek tel nie die 20mins vinnige stap wat ek stap met die honde in as oefening meer nie :P Dis net normaal dai :P Die fiets trap en so voorts is extra wat ek doen.

En hammer janee ek is baie lus en unfriend die ass, ek het nie lus vir Sieg drama nie
hahaha oh ok wel dan moet jy maar net aanhou. soos ek se mens verloor nie dadelik nie. ek sukkel ook op die oomblik, want ek sukkel om my heart rate laag te hou sodat ek in my fat burning zone is
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top