Threadkiller Mk XIII

Status
Not open for further replies.
Morning peoples!

I don't know about you guys but man I've been struggling to focus on work these last couple of days. It feels like I need a break.
 
Morning all [MENTION=20]Solitude[/MENTION]- yep even the long weekend wasnt that long and I dont feel rested. I need a proper break but that aint happening soon
 
Die fotos het heerlik gelyk
Ja dis a baie mooi plek, maar nogals baie overpriced. kan sien dis gemik op toeriste. hulle het a Ndebele village op die estate waar daar geen mense regtig bly nie....so hulle betaal basies mense om op te dress en te pretend hulle bly daar en dan charge hulle soos R150 p/p daarvoor... Dan was die 1 aand wat ons daar geeet het ook baie disappointing. was african themed en was in hulle shebeen themed restaurant. kos was baie blah en waterig en dit was R240 p/p vir basies pap en tamatie en uie sous, beef sauseges, minute steak, gebakte aartaples, a mushroom sous met amper niks mushrooms in nie en a broccoli blomkool veggie dis. Voorgereg was patato leek sop en slaaie en dessert was Malva pudding met custard of roomys. malva was soos om wierd warm brood te eet en custard het soos custard geruik maar so smaakloos en loperig. dit het ons laat besluit om nie weer dinner daar te eet nie. die Breakfast was elke dag awesome though
 
eish dit sit my sommer heeltemal af, ek is nie 'n fan van plekke met kak kos nie - as ek weg gaan is die punt dat ek nie kook nie.
Ek hoop julle het gekla oor dit?
 
hahaha jip ek love kos en verwag dat sulke plekke decent kos moet he. oh ja ek het elke oppertunity wat ek gekry het het ek gekla. op die after dinner questionare op die checkout questionare en op google
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top