Warframe: Official Thread

Al wat ek kan sê is my warframe lyk nogal snazzy met die elektriese serp wat sy aan het.

Ek speel met Mag btw. Ek like nogal haar powers
 
Last edited:
Back
Top