blaaislaai
New member
Helllo's alll
Morning people of the TK
Hope you all had a decent weekend
Morning, everyone. Busy day today, gotta get some strain gauges working, and write a program to gather data from them.
Did you watch the race?
Morning, everyone. Busy day today, gotta get some strain gauges working, and write a program to gather data from them.
Did you watch the race?
Heh ek het my moer gepluk deur dai race! En haaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai
Haha boys, was a crazy weekend for sport... As a Hamilton fanboi it was a great one though! Haha.
Hells, maar dit was 'n exciting race ten minste! Baie unhappy oor ROS se stupid move, maar Button en Wehrlain was so lekker om te kyk, VES het weer mal goed gery, en at least het Red Bull nie die keer vir RIC ge-sabotage nie. Dis net jammer oor VET, hy het so goed gelyk tot sy crash toe.

Oooooooh, them's fighting words!![]()
Ja die arme ou, ek voel nogal vir hom. Dink hyt net nie sy tyres gevoel op daai stadium nie. Was steeds 'n baie entertaining race, eintlik overall 'n beter seisoen tot dusver vir my as laasjaar.
Kyk, ne, ek het nou al dai video van dai ongeluk so veel keer gekyk, en altho ek nie 'n Rosberg fan girl is nie, wil ek nogsteeds Lewis bliksemMaar ja ek het genoeg gebaklei oor die naweek dat ek nie weer oor dit ook wil argue nie
Ek stem Vettel het 'n kans gevat en my bedonnered gemaak, want hy het nie in ag geneem dat hy al klaar ten minste 3 laps op dai bande gedoen het op saterdag met qualies, so hy het hulle te ver gepush, en moes eintlik al gestop het.
In other news, I wrote a thing again: http://www.theflow.co.za/blink-182-pens-ode-california/ [MENTION=289]Jan[/MENTION], kindly remove the link if it's inappropriate.
Awe cool, I actually like the new album. Have you guys heard the new Sum 41 song?
I listened to it last night, along with the 2nd Chevelle single. Surprisingly, the Sum 41 song is really good, and Chevelle's new song was meh. I'm still giddy like a school girl for the new Chevelle album, though!
Stem 100% saam, dis 'n baie beter seisoen. Ek's half in two minds oor Vettel. Ferrari moes hom nie so lank op daai bande uit gehou het nie. Sy performance was nie great nie, en ek dink hulle het waaaay te lank gewag om die ideale pit window te kry. Aan die ander kant, 'n band is nie veronderstel om te disintegreer 1 of 2 laps na performance weg val nie; dit moet 20 laps+ nog kan lewe. Anders is dit te gevaarlik om 'n kans te probeer vat met 4 of 5 laps met compromised performance probeer uit hou, en dis nie cool nie.
In other news, I wrote a thing again: http://www.theflow.co.za/blink-182-pens-ode-california/ [MENTION=289]Jan[/MENTION], kindly remove the link if it's inappropriate.
Good morning everyone. Early to rise can mean only one thing...another day of traveling. Will be away for just 2 days this time, thank goodness. Have a meeting in Joburg to discuss possible international relocation, so pretty nervous about that.