Threadkiller Mk XIII

Status
Not open for further replies.
Morning peoples. Good luck with the meeting [MENTION=9789]DieGrootHammer[/MENTION]! Do you want to move overseas or are you being forced to move?
 
Morning all! What was the temp like this morning? Drove from Pretoria East to Centurion early this morning and it dropped from 7.5 to like 3 in that time.
 
Morning all. Yip it was cold this morning also saw some mist again and the fields where white.
 
Heh ek het my moer gepluk deur dai race! En haaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai

Hells, maar dit was 'n exciting race ten minste! Baie unhappy oor ROS se stupid move, maar Button en Wehrlain was so lekker om te kyk, VES het weer mal goed gery, en at least het Red Bull nie die keer vir RIC ge-sabotage nie. Dis net jammer oor VET, hy het so goed gelyk tot sy crash toe.

Haha boys, was a crazy weekend for sport... As a Hamilton fanboi it was a great one though! Haha.

Oooooooh, them's fighting words! :p
 
Hells, maar dit was 'n exciting race ten minste! Baie unhappy oor ROS se stupid move, maar Button en Wehrlain was so lekker om te kyk, VES het weer mal goed gery, en at least het Red Bull nie die keer vir RIC ge-sabotage nie. Dis net jammer oor VET, hy het so goed gelyk tot sy crash toe.

Ja die arme ou, ek voel nogal vir hom. Dink hyt net nie sy tyres gevoel op daai stadium nie. Was steeds 'n baie entertaining race, eintlik overall 'n beter seisoen tot dusver vir my as laasjaar.
 
Kyk, ne, ek het nou al dai video van dai ongeluk so veel keer gekyk, en altho ek nie 'n Rosberg fan girl is nie, wil ek nogsteeds Lewis bliksem :P Maar ja ek het genoeg gebaklei oor die naweek dat ek nie weer oor dit ook wil argue nie :) Ek stem Vettel het 'n kans gevat en my bedonnered gemaak, want hy het nie in ag geneem dat hy al klaar ten minste 3 laps op dai bande gedoen het op saterdag met qualies, so hy het hulle te ver gepush, en moes eintlik al gestop het.
 
Stem 100% saam, dis 'n baie beter seisoen. Ek's half in two minds oor Vettel. Ferrari moes hom nie so lank op daai bande uit gehou het nie. Sy performance was nie great nie, en ek dink hulle het waaaay te lank gewag om die ideale pit window te kry. Aan die ander kant, 'n band is nie veronderstel om te disintegreer 1 of 2 laps na performance weg val nie; dit moet 20 laps+ nog kan lewe. Anders is dit te gevaarlik om 'n kans te probeer vat met 4 of 5 laps met compromised performance probeer uit hou, en dis nie cool nie.

In other news, I wrote a thing again: http://www.theflow.co.za/blink-182-pens-ode-california/ [MENTION=289]Jan[/MENTION], kindly remove the link if it's inappropriate.
 
Ja, ek dink dit was Rosberg se fout. Hamilton kon dit vermy het, so hy het bietje skuld, maar ek dink rerig dit was meer Rosberg s'n :(

Het Vettel nie soos 5 laps voor die tyd al gevra om gepit te word nie?
 
Awe cool, I actually like the new album. Have you guys heard the new Sum 41 song?

I listened to it last night, along with the 2nd Chevelle single. Surprisingly, the Sum 41 song is really good, and Chevelle's new song was meh. I'm still giddy like a school girl for the new Chevelle album, though!
 
Never been a massive Chevelle fan, so I was understandably underwhelmed by their new singles. Never was a Sum 41 fan either, but the new song really rocks in my opinion. Now all we need is a new Yellowcard album and the 90's are BACK, baby!
 
Stem 100% saam, dis 'n baie beter seisoen. Ek's half in two minds oor Vettel. Ferrari moes hom nie so lank op daai bande uit gehou het nie. Sy performance was nie great nie, en ek dink hulle het waaaay te lank gewag om die ideale pit window te kry. Aan die ander kant, 'n band is nie veronderstel om te disintegreer 1 of 2 laps na performance weg val nie; dit moet 20 laps+ nog kan lewe. Anders is dit te gevaarlik om 'n kans te probeer vat met 4 of 5 laps met compromised performance probeer uit hou, en dis nie cool nie.

In other news, I wrote a thing again: http://www.theflow.co.za/blink-182-pens-ode-california/ [MENTION=289]Jan[/MENTION], kindly remove the link if it's inappropriate.

Kyk dai bande kan 30 laps doen dis wat Pirelli gese het, en as hy vat dit het gebars op 26 laps, en hy het die 3 of 4 laps in qualies gedoen. die bande was op die edge en hy moes gepit het. Ek dink hulle het gedink die reen gaan erger wees as wat dit was.

En dai ongeluk was Lewis se fout - net omdat hy nou al heel season presies die selfde met Rosberg doen, en nou as Rosberg se fok hom, kan niemand hom blameer nie.

Ek is baie dissapointed met die stewards but should have known that hulle Rosberg sal blame. Hierdie gatlek van Lewis begin my van die sport af dryf.
 
Good morning everyone. Early to rise can mean only one thing...another day of traveling. Will be away for just 2 days this time, thank goodness. Have a meeting in Joburg to discuss possible international relocation, so pretty nervous about that.

Groener kan ek nie nou wees nie. Ek beny jul mense wat verhuisingsgeleenthede na ander lande gebied word, veral as die kostes ten volle of gedeeltelik gedek word.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top