Juice
New member
Nog twee musiek bane is bygevoeg wat u by u permanente wen amp se speellys kan heg:
http://www.grimdawn.com/media_music.php
http://www.grimdawn.com/media_music.php
Nog twee musiek bane is bygevoeg wat u by u permanente wen amp se speellys kan heg:
http://www.grimdawn.com/media_music.php
Geen Engelsman sal so 'n sin aanmekaar kan sit nie.
Same applies for my sentence![]()
I didn't quite catch all that. "Few englishmen with catch the sentence?"
Die musiek is baie plesierig. Ek het wel nie wen amp nie, maar ek sal dit by my media speler se lys byvoeg. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het Sap.
Ek is nie rerig een vir speletjie-klankbaan treffers nie. Ek sal maar hierdie geleentheid 'n mis gee.
Dit is glad nie bedoel vir "treffer" doeleindes nie. Miskien moet jy maar eendag 'n kans vat en daarna luister.
Op hin ander noot (geen woordspeling bedoel), kyk na hierdie adres:
http://stalker-game.com/en/?page=soundtrack
Hier kan die S.T.A.L.K.E.R. klankmusiek baan afgelaai word vir gratis geld. Ook is hier te vind 32 paginas van musieks wat deur S.T.A.L.K.E.R. fanatiste gemaak is. Daardie is waarlik ok nul gelds.
Something new has been added to the Grim Dawn site. You can download and then perceive it with your ears:
http://www.grimdawn.com/media_music.php
Yes that is correct.
You might want to look into getting a refund on your current calculator.