Nee se maar. Enige server sal lekker wees. Nou is ek honger..... Waar de moer is daai mal Kapenaar mnr Bossie? Hy is deesdae te goed vir ons omdat hy n PS3 het. Vullistyn!
Man op my ouderdom kan ek net 1 of 2 knoppies gebruik. En dis gewoonlik op die vroulike geslag..... maar anyways, E is my hero en ek is trots op julle al 4. WD.