The New New New SPAM Thread

K, wel ek saal saam met jou speel, watse server though, gisteraand was dit n keuse van Harm of Paveway?
 
Nee se maar. Enige server sal lekker wees. Nou is ek honger..... Waar de moer is daai mal Kapenaar mnr Bossie? Hy is deesdae te goed vir ons omdat hy n PS3 het. Vullistyn!
 
Ja was nie te bad nie, jyt jouself redelik goed redeem na daai reload incident :P
Daai 3 v 1 van jy gedoen het was impressive
 
Man op my ouderdom kan ek net 1 of 2 knoppies gebruik. En dis gewoonlik op die vroulike geslag..... maar anyways, E is my hero en ek is trots op julle al 4. WD.
 
@Xero

BF3: youre fate

327596470_3f8f75772f.jpg


that is all :D
 
Please with you guys playing elsewhere you best be believing you will have nothing to sting anyway :P
I'll hold my own against our crowd
 
Back
Top