Afrikaanse Mense, hierso...

Eks nou nogals lus vir lekker Afrikaans praat.

Wie is saam?

Maaitjie vir 'n praaitjie?
Maaitjie vir 'n praaitjie?
 
Ek is so gewoond om Engels op forums te praat...voel skoon snaaks om in afrikaans te tik.
 
Sal bietjie luister.

Hoe is OFM?

Vang julle Jakaranda op? Ek meen op radio?

Ja mens moet meer Afrikaans praat/tik.

Ek Skype so ek tik dam redelik in Afrikaans. Maar mens moet meer op die web in Afrikaans praat.
 
Ja dis waar. Maar hulle het nou heeltemal mal gegaan.

Het julle gehoor van die clip op die ou Clips?

Die ou wat DStv bel en sy ID nommer intik plaas van se?
 
Praat gister met ander ou, hy se ons moet nou die Stormers uit die semi's kry wanneer nou kans het. So ons moet dalk met A span gaan en hulle oor donder op Nuweland, dan hulle keer om die semi's te maak. Dan speel ons Aus/NZ span op Soweto. En die Final ook op Soweto. Stormers is ons enigeste groot kompetisie die seisoen.

Wat dink julle?
 
Sjoe lekker klets die manne hier...nee hou die stormers waar hulle is..ons kort 2 spanne in die semi's. Ja hulle is dalk ons enigste kompetisie...maar ons sal hulle kan vat in die finaal...as die ons die BULLE is
 
Ek sien dit so...onthou jy die ellispark vastrap?

Ek se ons almal gaan,,ruk al die stoele uit en vo..... skies en breuk die plek af.

Hulle sal nooit ooit weer dat ons daar speel nie. :-)
 
Ja dis wat my ook laat wonder.
Dis so 80km van my huis af.
Die Fort is so 9km.
Mens kan dam van SuperSport Park ook met busse ry maar dis nog steeds ver.

Aan die anderkant, ek dink nie dit sal ooit weer gebeur nie. Dis uiters min dat so iets gebeur.
 
Ja dit gaan...kom ons wees reelalisties ons gaan n tuis finaal he,,,ek dan gaan hulle weer wil he dit moet daar wees
 
Back
Top