Praat gister met ander ou, hy se ons moet nou die Stormers uit die semi's kry wanneer nou kans het. So ons moet dalk met A span gaan en hulle oor donder op Nuweland, dan hulle keer om die semi's te maak. Dan speel ons Aus/NZ span op Soweto. En die Final ook op Soweto. Stormers is ons enigeste groot kompetisie die seisoen.
Wat dink julle?