So wat sê julle mense? Hoe is/was die naweek?
Lekker kak, soos gewoonlik. Dis nie lekker om elke naweek te werk nie.Ten minste is ek volgende week vir 4 dae af ...
Ag wat dis hoe die retail lewe werk. Ek gan party asof die volgende dag nooit gan kom nie.Dis Vrydag my bday so ek is af van Donderdag tot Saterdag sodat ek behoorlik kan party en weer kan herstel ook.
Awesome! Happy bday vir danD