Maplassie
AK47 Pew Pew
Maplassie in the Dota2 thread?
Hoe gaan dit met Mielie?
Ja nee ek moes my Kaspersky update en op high priority sit, asook malwarebytes in active scan mode sit voordat ek hier ingekom het.
Mielie gaan goed. Ek sit en wik en weeg nou oor upgrade path. Nuwe speelgoed, of C20LET
Kort wel Tyres, kar het weer bietjie gestaan weens my Gotech wat alweer mapping issues gehad het so tyres is moertoe geperish. Luckily wag my Dicktator klaar vir my, moet nou net daar in Edenvale uitkom binnekort. Verder is hy honkey dorey, behalwe vir die camo paint. Kom noudiedag buite toe dog ek kar is gone, maar hy het net die kleur van bricks en grond aangevat. Te koud om te was my b@lsak lyk soos n pruimedant 24/7 so notafok gaan ek nou kar was nie.
