Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Hooray! I don't have to drive 300km to a lame site meeting again today \o/

How's everypeoples?

Where's Wenzdayz? I need legal advice for my court case tomorrow :/

howzit voic all hundreds on my end just a little hungover from jolling with my mate last nite :rolleyes:

you could also ask Ava for assistance :D
 
Court cases are cases wich are held in court

Thank you Captain Obvious...

633737028759595210-captainobvious.jpg
 
miss Wenzdayz!

Jy kom as of jy gestuur is!

Se' gou ... hoe lank wag mens op average in die magistrate's hof as jy 'n subpoena vir "witness" ontvang het? Ek het die hele dag afgebook, maar ek's nie lus om 9 ure lank daar te sit nie.
 
Lol, wel......n dit hang af wanneer julle saak op die rol is. Die hof verigtinge begin al "8:30" maar dit hang maar van die magistraat af en hoeveel leers hy/sy het wat op die rol geplaas is vi die dag.

Jy gan maar by die Prosecutor moet uitvind as jy daar is hoeveelste jou saak op die lys is.

hof verigtinge is maar heel treurig so verwag maar om amper heeldag daar te wees
 
Ek het net een reference "RC3" vir die courtroom ... hoe weet ek wie/waar die prosecutor is?

EN ... my ma het ook n subpoena ontvang. Maar sy het niks eers met die hele storie te doen nie. Volgens wet MOET sy inkom, maar kan die prosecutor haar verdaag?
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top